GELOOFSBELOFTEOFFER (Wêreldsending)
Soos wat God my in staat stel, verklaar ek my bereid om ‘n medewerker te word om die wêreld vir Christus te wen.  Dit sal ek doen deur die bedrag wat ek hieronder invul, aan die Sendingprogram van die Ned Geref Gemeente Wonderboompoort oor te betaal. (Hierdie bedrag is bo en behalwe my gewone maandelikse bydrae). Ek besef dat hierdie Geloofsbelofteoffer ‘n ooreenkoms is tussen my God en dat dit oor die volgende 12 maande strek.  Ek verstaan ook dat daar op geen tydstip navraag gedoen sal word oor my Geloofsbelofteoffer nie.
Naam en van *
Epos *
Selfoon *
 Woonadres (Indien in Mountain View of Suiderberg)
Posadres (Slegs as u buite Mountain View of Suiderberg woon)
Wil u 'n maandelikse of eenmalige bedrag oorbetaal? *
BEDRAG wat u aan die Sendingprogram wil oorbetaal *
Alle beloftes kan by die kerkkantoor inbetaal word of per EFT by: NG Wonderboompoort, ABSA tjek 580198,  Takkode: 632005. Verwysing GBO Sending
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy